6 CUBALAYA2_list.jpg

R 150.00

Ek het 3 verskillende soort hoenderhane te koop 1. Die bruinerige haan is n Cubalaya. Is nog baie jonk. So 7 na 8 maande oud, is gesond en nou net reg om te werk. Sy spoortjies is maar omtrent n half na 1 cm lank. Hy staan so +- 35 na 38cm kop hoogte hoog. Dis n pragtige voel en n trots om te he. Sy prys is R350 en Nie onderhandelbaar nie 2. DIE WIT HAAN IS N AMBER WHITE. Hy is nog ook baie jonk. So 7 maande oud, is gesond en nou net reg om te werk. Sy spoortjies is maar omtrent 1 cm lank. Hy staan so +- 38 na 40cm kop hoogte hoog. Sy prys is R250 en Nie onderhandelbaar nie. 3. Die ander haan, is n BOLSTERT PEKIN VEERPOOT BANTAM oftewel N JAPANESE KAPOKKIE met swart en wit vere met n mengsel van goud en silwer vere aan die nek. Hy staan so20-25cm kophoogte hoog. Hy is heelwat ouer as die 2 bostaande hane maar gesond en is reg om te werk. Sien kans om die jonger hane te "CHALLENGE" wanneer hulle hul werk doen. Hy is werklik n mooi voel. Sy prys is R150 nie onderhandelbaar. 4. Die hane is almal opreg en kan afsonderlik gekoop word soos pryse hierbo uiteengesit of indien jy almal koop is die prys om almal te koop R650 nie onderhandelbaar, maw jy kry n groot afslag. Pryse op al...
3 months, 8 days ago
688 Views

R 150.00

6 DSCF0245_list.jpg

R 350.00

Pragtige KRUISRAS worshondjies (DACHSHUND) DACHSHUND (Worsie) kruis miniatuur Doberman Pincher (bokkiehond) te koop. R 350 ELK ONDERHANDELBAAR Vereeniging, Gauteng Gekruisde WORSIES te koop. Die aller fraaiste ou goedjies. WAARSKUWING: Hulle is te pragtig om in woorde te beskryf en sal sommer jou hart steel. Baie spelerig em liefdevol. 3 Swart met bruin en wit dogtertjies en 1 seuntjie KRUIS–(WORSIES) beskikbaar aan diereliefhebbers wat hulle baie liefde en aandag kan bied. R350 ELK ONDERHANDELBAAR VERDER HET EK OOK 1 DOGTERTJIE Worsie kruis miniatuur Doberman Pincher(bokkiehond) te koop TEEN R300. SY IS GEBORE 14 JUNIE 2016 MAW 15 DAE OUER AS DIE RES. EN NET SO PRAGTIG EN SPELERIG. FOTO VAN HAAR KAN AANGESTUUR WORD OP AANVRAAG. Bel Valerie op 0614116413 OF WHATSAPP my as jy belangstel en meer inligting en fotos wil he. Pics van die woefies IS MEEGAANDE
3 months, 10 days ago
886 Views

R 350.00

 

Place Free Ads