noimage.gif

R 200.00

 Krimpvarkies beskikbaar op soos op 1 Januarie 2020 en van maand tot maand basis is daar altydbeskikbaar. (Onderstepoort- Gauteng Area) Nr. 133 Seuntjie – Gebore 30/08/2019 (Salt & Pepper) R200 Nr. 136 Seuntjie – Gebore 24/09/2016 (Salt & Pepper)R250 Nr. 137 Seuntjie – Gebore 24/09/2019 (Salt & Pepper)R250 Nr. 141 Dogtertjie – Gebore 24/09/2019 (Salt &Pepper) R250 Nr. 143 Seuntjie – Gebore 24/09/2019 (Salt & Pepper)R250 Nr. 144 Seuntjie – Gebore 24/09/2019 (Salt & Pepper)R250 Hierdie drie sal 6 weke wees op 06/01/2020 (Moet eers self kan eet voor hulle mamma mag verlaat) Nr. 149 – Seuntjie - Gebore 25/11/2019 (Salt & Pepper) R450 Nr. 150 – Dogtertjie - Gebore 25/11/2019 (Salt & Pepper) R450 Nr. 151 – Seuntjie - 25/11/2019(Salt & Pepper) R450 Babas sal beskikbaar wees op: 28/01/2020; 04/02/2020 & 06/02/2020 Kontak my gerus vir enige navrae NOTA: EKVERKOOP SLEGS AAN MENSE WAT IN DIE GAUTENG AREA BLY. PARTY PROVINSIES MAG MENS HULLE NIE AANHOU NIE. PLEASE NOTE THAT I ONLY SELL TO PEOPLE THAT ARE STAYING IN GAUTENG PROVINCE!    
1 year, 8 months ago
11274 Views

R 200.00

 

Place Free Ads