noimage.gif

Baba staffies te koop

Puppies For Sale

R 3,000.00

Baba staffies te koop.  Slegs 2 weke oud en slegs 2 reuntjies nog beskikbaar uit werpsel van 7.  Ma en pa beide Kusa geregistreer.  Babas pikswart met klein wit borsies, so groot soos sigaret filter.  1ste spuit en ontwurming sal voorsien word!! Skakel vandag 072 4898687 of whatsup 074 0713185 om teleurstelling te voorkom!!!?  
4 days, 4 hours ago
63 Views

R 3,000.00

 

Place Free Ads